|
|
|
Menu: Kies vir jou 'n lekker, kreatiewe aflaai en saamgesels Bybelstudie! |
|
|
|
..Kies vir jou persoonlik, of vir jou groep uit ons gratis multimedia materiaal waardeur gelowiges 'n eie ingeligte opinie aan die hand van die Bybel vorm en verruim in interaktiewe gesprek met mekaar.. |
|
|
↓ |
|
? |
|
|
Kry jy dit reg om jou roeping as visser van mense suksesvol uit te leef? Ons stel in hierdie studie deeglik uit die Bybel vas wat dit prakties vir ons elkeen behoort te behels om vissers van mense te wees. Dit bring ons onder meer daartoe om 'n slag te kyk na tradisionele aannames oor wat die sendingreise van Paulus ten diepste behels het. |
|||||
|
|
↓ |
|
? |
|
|
In dié Bybelstudie sien ons uit die Woord van God hoe vergewe nie 'n vaste begrip is nie, maar verskillende dinge kan beteken onder verskillende omstandighede. Ons soek na riglyne uit die Bybel wat ons kan help om te onderskei wat vergewe onder bepaalde omstandighede teenoor die hele spektrum van mense behoort te behels - vanaf medegelowiges tot geweldsmisdadigers! |
|||||
|
|
↓ |
|
? |
|
|
Dié studie is 'n indiepte ondersoek na wat die Bybel sê oor selfmoord sodat ons toegerus kan wees om sinvol te kan praat met iemand wat dit oorweeg om sy eie lewe te neem. Deel een en twee van die Bybelstudie is in Engels, maar deel drie is in Afrikaans. |
||
|
|
↓ |
|
? |
|
|
Ons deursoek die Woord van die Here om vas te stel wat 'n Bybelse verwagting van die Christelike lewe sou wees. Dié studie lê 'n goeie fondament as basis vir al die ander Bybelstudies. |
||
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|