|
As
die hemelse gelowiges na God roep om WRAAK, dan is God se reaksie
nie 'n teregwysing nie! Inteendeel, in antwoord op hulle roepe
dat hulle dood GEWREEK sal word, word aan elkeen van hulle lang
wit klere gegee, en hulle word getroos met die woorde dat hulle
nog 'n klein rukkie moet wag, totdat hulle mededienaars, hulle
medegelowiges, wat net soos hulle ook doodgemaak gaan word, almal
daar is.
|