Bybelstudie waar JOU opinie TEL en VERSKIL MAAK aan die uitkoms! Multimedia vir "emerging church/ontluikende kerk" byeenkomste waardeur gelowiges 'n eie ingeligte opinie aan die hand van die Bybel vorm en verruim in interaktiewe gesprek met mekaar.
Kliek op die Menu om jou Bybelstudie-onderwerp te kies!